top of page

"WAT EK HET GEE EK"

Welkom by WH de Klerkskool

WH de Klerkskool is 'n waardegedrewe skool. Dit beteken dat die skool steeds reëls het, maar dit word deur die vyf kernwaardes van die skool toegepas. Die doel is om die leerder se karakter te ontwikkel om die beste persoon te word wat hy of sy kan wees. Op die langtermyn verseker dit dat leerders as emosioneel intelligente persone die volwasse wêreld betree.
bottom of page