top of page

Ons Visie en Missie

VISIE 

WH de Klerkskool strewe daarna om KWALITEIT ONDERWYS daar te stel, wat leerders volgens elkeen se eie potensiaal, in totaliteit ontwikkel vir die arbeidsmark, toegerus met lewensvaardighede gegrond op waardes.

MISSIE 

Ons strewe na:

  • Leerders wat ons skool se waardes hul eie maak en met entoesiasme uitleef.

  • Opvoeders wat fokus op leerders se behoeftes en wat waardegedrewe optree deur kwaliteit onderrig te gee.

  • Ouers wat in vennootskap met die skool tree deur hul kinders waardegedrewe op te voed.

  • 'n Skool waar ons leerders met vaardighede toerus om onafhanklik in ‘n werksmilieu te kan funksioneer en om as karaktervaste jong volwassenes hul toekoms tegemoet te gaan.

image-removebg-preview.png
bottom of page