top of page

Ons Waardes

  • Ons gee om vir mekaar.

  • Ons is bedagsaam en vriendelik.

  • Ons help mekaar waar ons kan.

  • Ons is lojaal teenoor mekaar (ons skinder nie van mekaar nie).

  • Ons vergewe mekaar wanneer iemand iets verkeerd aan ons gedoen het.

  • Ons is dankbaar vir wat ons het en wys dit deur dit op te pas en te versorg.

  • Ons probeer ‘n ander persoon se situasie verstaan.

Omgee

  • Ons werk hard en getrou.

  • Ons gee net ons beste.

  • Ons mik hoog.

  • Ons is positief en stel 'n goeie voorbeeld aan ander.

  • Ons het die reg om self keuses te maak, maar dan dra ons ook die verantwoordelikheid van ons keuses.

Verantwoordelikheid

  • Ek behandel ander soos ek behandel wil word –  REGVERDIG.

  • Ons deel graag.

  • Ons behandel almal dieselfde of ons van hom of haar hou, of nie.

  • Ons veroordeel mekaar nie, maar probeer mekaar verstaan.

Fairness_edited.png

Regverdigheid

  • Ons is eerlik (praat die waarheid).

  • Mense kan op ons staatmaak.

  • Ons woord is ons eer (wat ons sê, doen ons).

  • Ons vat nie wat nie aan ons behoort nie.

  • Ons doen die regte dinge ook as niemand kyk nie.

Betroubaarheid

  • Dit is hoe ons mekaar behandel wat saak maak.

  • Ons waardeer mekaar – al verskil ons.

  • Ons het goeie maniere.

  • Ons baklei nie ons probleme uit nie, ons praat daaroor en luister na mekaar.

Respek

bottom of page